Dagbreek: Medies – Netcare Success, Dr RP Raath
Mar 12, 2021
Ons kyk na die suksesverhaal van ‘n pasiënt wat jare lank lamgelê is deur migraine, maar uiteindelik soos normaal kan voortgaan, na ‘n baanbreker operasie. Dr Russel Raath, is ook deel van hierdie verhaal.